Marta

Afbeeldingen

Artikel vergelijken

  • Afrikaans
  • Paperback
  • 9780796317575
  • 20 juni 2013
  • 288 pagina's
Alle productspecificaties

Samenvatting

Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf 'n diploma in haarkappery en begin 'n haarsalon in haar tuisdorp, sodat sy haar ma kan versorg. Mettertyd kring haar dienslewering wyer uit: na die ouetehuis in Lambertsbaai en werk by die kerk. Sy en haar Ma het 'n roetine van Bybellees en bid in die aand, maar dis net nog 'n plig en hul gebede steek vas by afgerammelde rympies. Sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie. Eendag word dit alles te veel vir haar – die dag toe haar blinde bewondering vir Deon Swanepoel haar in groot verleentheid bring. Dít is Marta se verhaal en hoe sy uit 'n web van pligpleging, onderdrukking, skewe waardes en onmoontlike drome bevry word. Hierdie treffende verhaal van onvervulde drome, leë werke en liefdelose pligplegings wat geen bevrediging bring nie, maar net hartseer en verwyte, wys dat alles omgedraai kan word wanneer mense tyd maak vir Jesus. Deur sy vergifnis en sy liefde te aanvaar, kan jy met dankbaarheid die toekoms tegemoet gaan.

Productspecificaties

Inhoud

Taal
af
Bindwijze
Paperback
Oorspronkelijke releasedatum
20 juni 2013
Aantal pagina's
288
Illustraties
Nee

Betrokkenen

Hoofdauteur
Helena Hugo
Hoofduitgeverij
Lux Verbi

Overige kenmerken

Editie
1
Extra groot lettertype
Nee
Studieboek
Nee
Verpakking breedte
137 mm
Verpakking hoogte
213 mm
Verpakking lengte
213 mm
Verpakkingsgewicht
315 g

EAN

EAN
9780796317575

Je vindt dit artikel in

Taal
Afrikaans
Boek, ebook of luisterboek?
Boek
Beschikbaarheid
Leverbaar
Studieboek of algemeen
Algemene boeken
Nog geen reviews

Kies gewenste uitvoering

Prijsinformatie en bestellen

De prijs van dit product is 17 euro en 99 cent.
3 - 4 weken
Verkoop door bol
  • Gratis verzending door bol vanaf 20 euro
  • Ophalen bij een bol afhaalpunt mogelijk
  • 30 dagen bedenktijd en gratis retourneren
  • Dag en nacht klantenservice